Subscribe to:
Post Comments (Atom)
'n Webblad vir jou troue is 'n moet ... en 'n sjiek een nog beter!
Ilse Engelbrecht
'My filosofie is dat die natuurlike skoonheid waaroor jy reeds beskik net na vore gebring moet word deur beklemtoning daarvan.'
Ilse doen gratis telefoniese konsultasies (082-253-5218) Sy spesialiseer in:
*grimering vir die bruid en gevolg
*vorming van wenkbroue
*werksessies en aanbiedings
Goeie idee
Wat van 'n geskenkbewys vir die twee moeders?
3 wenke van Ilse
* Moenie sjampanje drink voor al jou foto's geneem is nie. Sjampanje veroorsaak dat jou oë dof, rooi en 'verlep' op die foto's lyk!
*Drink liewer suiwer, stil water
*Maak seker jou grimeerstilis gebruik egte 'verhooggrimering'. Gewone grimering (al is dit topgehalte produkte) is ontwerp om lig te reflekteer, wat jou gesig op jou troufoto's spookagtig wit sal laat vertoon. Verhooggrimering absorbeer egter lig, en laat jou gesig op jou troufoto's natuurlik vertoon - sonder om oordrewe te lyk op jou troudag.
No comments:
Post a Comment